Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 5:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 En julle moet sorg dat julle presies doen wat Jehovah julle God julle beveel het.+ Julle mag nie links of regs afwyk nie.+

  • Deuteronomium 12:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Julle moet sorg dat julle elke woord uitvoer wat ek julle beveel.+ Julle mag niks daarby voeg of daarvan wegneem nie.+

  • Josua 1:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 “Wees net moedig en baie sterk, en sorg dat jy die hele Wet streng gehoorsaam wat my kneg Moses aan jou oorgedra het. Moenie regs of links daarvan afwyk nie,+ sodat jy wys kan optree waar jy ook al gaan.+ 8 Hierdie Wetboek moet op jou lippe bly,*+ en jy moet dit dag en nag lees en daaroor nadink,* sodat jy alles wat daarin geskryf is, streng kan gehoorsaam,+ want dan sal jy* suksesvol wees, en dan sal jy wys optree.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel