15 As julle nie bereid is om Jehovah te dien nie, kies dan vandag self wie julle gaan dien:+ die gode wat julle voorvaders aan die ander kant van die Rivier gedien het+ of die gode van die Amoriete in wie se land julle woon.+ Maar ek en my huisgesin sal Jehovah dien.”