7 Toe het hulle heilige status gegee aan die volgende stede:* Kedes+ in Galileʹa, in die bergstreek van Nafʹtali, Sigem+ in die bergstreek van Eʹfraim en Kirjat-Arba,+ dit wil sê Heʹbron, in die bergstreek van Juda.
9 Dit was die stede wat uitgekies is vir al die Israeliete en die uitlanders wat onder hulle woon, sodat enigeen wat iemand onopsetlik doodmaak, daarheen kon vlug+ en nie deur die bloedwreker doodgemaak word voordat hy deur die gemeente verhoor is nie.+
32 Uit die gebied van die stam van Nafʹtali: die vrystad+ vir persone wat iemand doodgemaak het, naamlik Kedes+ in Galileʹa met sy weivelde, asook Hammot-Dor met sy weivelde en Kartan met sy weivelde – drie stede.