20“As julle teen julle vyande gaan oorlog voer en julle sien dat hulle meer perde en strydwaens en soldate as julle het, moet julle nie vir hulle bang wees nie, want Jehovah julle God, wat julle uit Egipte uitgelei het, is met julle.+
16 Toe het die nakomelinge van Josef gesê: “Die bergstreek is nie vir ons genoeg nie, en al die Kanaäniete wat in die land van die vallei woon, dié in Bet-Sean+ en sy afhanklike* dorpe en dié in die Jisʹreël-vallei,+ het strydwaens+ met ysterlemme.”*