11 Jehovah se engel het bygevoeg: “Jy is swanger, en jy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Isʹmael* noem, want Jehovah het gehoor dat jy swaarkry.
9 Esau het dus na Isʹmael toe gegaan en Maʹhalat, die dogter van Abraham se seun Isʹmael, die suster van Neʹbajot, as vrou geneem, bo en behalwe die ander vrouens wat hy reeds gehad het.+
28 En toe die Midianitiese+ handelaars verbykom, het hulle Josef uit die waterput uitgetrek en hom vir 20 silwerstukke aan die Ismaeliete verkoop.+ Hierdie manne het Josef Egipte toe geneem.