Genesis 36:2, 3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Esau het sy vrouens uit die dogters van Kanaän geneem: Ada,+ die dogter van Elon, die Hetiet;+ Oholibaʹma,+ die dogter van Ana, die kleindogter van Siʹbeon, die Hewiet; 3 en Basmat,+ die dogter van Isʹmael en die suster van Neʹbajot.+ Jesaja 60:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Al die kuddes van Kedar+ sal na jou toe gebring word. Die ramme van Neʹbajot+ sal jou dien. Hulle sal op my altaar geoffer word en aanvaar word,+en ek sal my glorieryke huis versier.+
2 Esau het sy vrouens uit die dogters van Kanaän geneem: Ada,+ die dogter van Elon, die Hetiet;+ Oholibaʹma,+ die dogter van Ana, die kleindogter van Siʹbeon, die Hewiet; 3 en Basmat,+ die dogter van Isʹmael en die suster van Neʹbajot.+
7 Al die kuddes van Kedar+ sal na jou toe gebring word. Die ramme van Neʹbajot+ sal jou dien. Hulle sal op my altaar geoffer word en aanvaar word,+en ek sal my glorieryke huis versier.+