Rigters 8:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Toe het Seba en Salʹmunna gesê: “Staan self op en maak ons dood, want ’n man word gemeet aan sy krag.”* Giʹdeon het toe opgestaan en Seba en Salʹmunna doodgemaak+ en die halfmaanvormige versierings geneem wat aan die nekke van hulle kamele was.
21 Toe het Seba en Salʹmunna gesê: “Staan self op en maak ons dood, want ’n man word gemeet aan sy krag.”* Giʹdeon het toe opgestaan en Seba en Salʹmunna doodgemaak+ en die halfmaanvormige versierings geneem wat aan die nekke van hulle kamele was.