Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 3:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe die Israeliete tot Jehovah om hulp geroep het,+ het Jehovah ’n redder voorsien om die Israeliete te bevry:+ Otʹniël,+ die seun van Kenas, die jonger broer van Kaleb. 10 Die gees van Jehovah het oor hom gekom,+ en hy het die rigter van Israel geword. Toe hy teen Kuʹsan-Risataʹim, die koning van Mesopotaʹmië,* oorlog gaan voer het, het Jehovah die koning in sy hand gegee. So het hy Kuʹsan-Risataʹim oorwin.

  • Rigters 6:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Toe het Jehovah se gees oor Giʹdeon gekom,*+ en hy het op die horing geblaas,+ en die Abiësriete+ het by hom aangesluit.

  • Rigters 11:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Jehovah se gees het oor Jefta gekom,+ en hy het deur Giʹlead en Manasʹse getrek om na Mispe in Giʹlead te gaan,+ en van Mispe in Giʹlead af het hy verder gegaan na die Ammoniete.

  • 1 Samuel 11:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Die gees van God het Saul krag gegee+ toe hy hierdie woorde hoor, en hy het woedend geword.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel