Josua 23:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Julle het self alles gesien wat Jehovah julle God met al hierdie nasies gedoen het ter wille van julle, want Jehovah julle God het vir julle geveg.+ Josua 24:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Israel het aangehou om Jehovah te dien al die dae van Josua en al die dae van die ouermanne wat nog ná Josua se dood gelewe het en wat geweet het van al Jehovah se dade wat hy vir Israel gedoen het.+
3 Julle het self alles gesien wat Jehovah julle God met al hierdie nasies gedoen het ter wille van julle, want Jehovah julle God het vir julle geveg.+
31 Israel het aangehou om Jehovah te dien al die dae van Josua en al die dae van die ouermanne wat nog ná Josua se dood gelewe het en wat geweet het van al Jehovah se dade wat hy vir Israel gedoen het.+