-
2 Konings 17:20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Jehovah het al die nakomelinge van Israel verwerp, hulle verneder en hulle in die hand van vyande gegee wat hulle geplunder het, totdat hy hulle voor hom verwyder het.
-
-
Psalm 106:40, 41Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
40 Jehovah het dus woedend geword vir sy volk,
en hy kon sy erfdeel nie meer verdra nie.
-