-
Genesis 35:23-26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 Die seuns wat Jakob by Lea gehad het, was Ruben, sy eersgeborene,+ toe Siʹmeon, Levi, Juda, Isʹsaskar en Seʹbulon. 24 Die seuns wat hy by Ragel gehad het, was Josef en Benjamin. 25 Die seuns wat hy by Bilha, Ragel se diensmeisie, gehad het, was Dan en Nafʹtali. 26 En die seuns wat hy by Silpa, Lea se diensmeisie, gehad het, was Gad en Aser. Dit is Jakob se seuns wat in Paddan-Aram gebore is.
-