Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 2:9-15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Die seuns van Hesron was Jeragʹmeël,+ Ram+ en Keluʹbai.*

      10 Ram het die vader geword van Amminaʹdab.+ Amminaʹdab het die vader geword van Nagson,+ die hoofman van die nakomelinge van Juda. 11 Nagson het die vader geword van Salma.+ Salma het die vader geword van Boas.+ 12 Boas het die vader geword van Obed. Obed het die vader geword van Isai.+ 13 Isai het die vader geword van Eliʹab, sy eersgeborene. Sy tweede seun was Abinaʹdab,+ die derde Siʹmea,+ 14 die vierde Netaʹnel, die vyfde Raddai, 15 die sesde Osem en die sewende Dawid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel