2 Samuel 7:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Sê vir my kneg Dawid: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: “Ek het jou uit die weiveld geneem, waar jy skape opgepas het,+ om ’n leier oor my volk Israel te word.+ 1 Kronieke 2:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Isai het die vader geword van Eliʹab, sy eersgeborene. Sy tweede seun was Abinaʹdab,+ die derde Siʹmea,+ 1 Kronieke 2:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 die sesde Osem en die sewende Dawid.+
8 Sê vir my kneg Dawid: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: “Ek het jou uit die weiveld geneem, waar jy skape opgepas het,+ om ’n leier oor my volk Israel te word.+
13 Isai het die vader geword van Eliʹab, sy eersgeborene. Sy tweede seun was Abinaʹdab,+ die derde Siʹmea,+