29 Hy het hom Noag*+ genoem en gesê: “Hy sal vir ons vertroosting* bring van ons werk en van die pynlike arbeid van ons hande as gevolg van die grond wat Jehovah vervloek het.”+
51 Josef het die eersgeborene Manasʹse*+ genoem, want hy het gesê: “God het my laat vergeet van die hele huis van my pa en van hoe swaar ek gekry het.”
21 Daarna het Moses ingestem om by die man te woon, en hy het sy dogter Sippoʹra+ aan Moses as vrou gegee. 22 Later het sy aan ’n seun geboorte gegee, en hy het hom Gersom*+ genoem, want hy het gesê: “Ek het ’n uitlander in ’n vreemde land geword.”+