Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 7:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Daarna het Jehovah vir Noag gesê: “Gaan in die ark in, jy en jou hele gesin. Want jy is die enigste een van hierdie geslag wat regverdig is in my oë.+

  • Esegiël 14:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “‘Selfs as hierdie drie manne – Noag,+ Daniël+ en Job+ – daarin was, sou hulle net hulleself kon red as gevolg van hulle regverdigheid,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.”

  • Matteus 24:37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Net soos die dae van Noag was,+ so sal die teenwoordigheid* van die Seun van die mens wees.+

  • Hebreërs 11:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Deur geloof het Noag+ vrees vir God geopenbaar nadat hy ’n waarskuwing van God ontvang het oor dinge wat nog nie gesien is nie.+ Hy het ’n ark gebou+ sodat sy huisgesin gered kon word. Deur hierdie geloof het hy die wêreld veroordeel,+ en hy het ’n erfgenaam geword van die regverdigheid wat deur geloof verkry word.

  • 1 Petrus 3:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 wat voorheen ongehoorsaam was toe God geduldig* in Noag se dag gewag het+ terwyl die ark gebou is,+ waarin ’n paar mense, naamlik agt siele,* veilig deur die water gebring is.+

  • 2 Petrus 2:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Hy het ook nie die wêreld van lank gelede gespaar nie,+ maar hy het Noag, ’n prediker van regverdigheid,+ saam met sewe ander veilig bewaar+ toe hy ’n vloed oor ’n wêreld van goddelose mense gebring het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel