Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 14:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Simson het toe saam met sy ouers na Timna gegaan. Toe hy by die wingerde van Timna kom, het ’n leeu* brullend op hom afgestorm! 6 Toe het Jehovah se gees hom krag gegee,+ en hy het dit in twee geskeur, net soos iemand ’n boklam met sy kaal hande in twee skeur. Maar hy het nie vir sy ouers gesê wat hy gedoen het nie.

  • 1 Samuel 11:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Die gees van God het Saul krag gegee+ toe hy hierdie woorde hoor, en hy het woedend geword.

  • 1 Samuel 16:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Samuel het dus die horing met olie+ geneem en hom in die teenwoordigheid van sy broers gesalf. En van daardie dag af het Jehovah se gees vir Dawid krag gegee.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel