55 Die oomblik toe Saul Dawid sien uitgaan na die Filistyn toe, het hy vir Abner,+ die hoof van sy leërmag, gevra: “Abner, wie se seun is hierdie jong man?”+ Abner het geantwoord: “So waar as wat u lewe, o koning, ek weet nie!”
27 Toe Abner na Heʹbron+ terugkeer, het Joab hom binne die poort eenkant toe geneem asof hy alleen met hom wou praat. Maar daar het hy hom in die maag gesteek, en hy het gesterf.+ Joab het dit gedoen omdat Abner sy broer Aʹsahel doodgemaak het.*+