1 Samuel 17:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 En die oomblik toe Saul Dawid sien uitgaan om die Filistyn te ontmoet, het hy vir Abner,+ die leërhoof, gesê: “Wie se+ seun is die jong man,+ Abner?” Hierop het Abner gesê: “So waar as u siel lewe, o koning, ek weet glad nie!” 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 17:55 Die Wagtoring,2005/3/15, bl. 23-24
55 En die oomblik toe Saul Dawid sien uitgaan om die Filistyn te ontmoet, het hy vir Abner,+ die leërhoof, gesê: “Wie se+ seun is die jong man,+ Abner?” Hierop het Abner gesê: “So waar as u siel lewe, o koning, ek weet glad nie!”