1 Samuel 17:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Dawid het vir die manne wat naby hom gestaan het, gesê: “Wat sal die man kry wat daardie Filistyn daar oorkant doodmaak en Israel se eer red? Hoe durf hierdie onbesnede Filistyn die leërmag van die lewende God uitdaag?”*+ 2 Konings 19:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Wie het jy uitgetart en belaster?+ Teen wie het jy jou stem verhef+en jou trotse oë opgeslaan? Dit is teen die Heilige van Israel!+
26 Dawid het vir die manne wat naby hom gestaan het, gesê: “Wat sal die man kry wat daardie Filistyn daar oorkant doodmaak en Israel se eer red? Hoe durf hierdie onbesnede Filistyn die leërmag van die lewende God uitdaag?”*+
22 Wie het jy uitgetart en belaster?+ Teen wie het jy jou stem verhef+en jou trotse oë opgeslaan? Dit is teen die Heilige van Israel!+