5 Hy het sy lewe gewaag om die Filistyn+ dood te maak, en Jehovah het toe ’n groot oorwinning vir die hele Israel gegee. U het dit gesien, en u was baie bly daaroor. Hoekom sou u dan teen ’n onskuldige man sondig en Dawid sonder rede laat doodmaak?”+