1 Samuel 23:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Toe Abjaʹtar,+ die seun van Ahimeʹleg, na Dawid in Kehiʹla gevlug het, het hy ’n efod by hom gehad. 1 Samuel 30:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Dawid het toe vir die priester Abjaʹtar,+ die seun van Ahimeʹleg, gesê: “Bring asseblief die efod hier.”+ En Abjaʹtar het die efod na Dawid toe gebring. 2 Samuel 20:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Sewa was die sekretaris. Sadok+ en Abjaʹtar+ was priesters. 1 Konings 2:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 So het Salomo Abjaʹtar uitgedryf en sy diens as ’n priester van Jehovah beëindig, om Jehovah se woord te vervul teen die huis van Eli+ in Silo.+
6 Toe Abjaʹtar,+ die seun van Ahimeʹleg, na Dawid in Kehiʹla gevlug het, het hy ’n efod by hom gehad.
7 Dawid het toe vir die priester Abjaʹtar,+ die seun van Ahimeʹleg, gesê: “Bring asseblief die efod hier.”+ En Abjaʹtar het die efod na Dawid toe gebring.
27 So het Salomo Abjaʹtar uitgedryf en sy diens as ’n priester van Jehovah beëindig, om Jehovah se woord te vervul teen die huis van Eli+ in Silo.+