17 U moet iets doen, anders sal dit die ondergang van ons meester en sy hele huis beteken,+ en hy is so ’n slegte man+ dat niemand met hom kan praat nie.”
21 Dawid het vroeër gesê: “Ek het verniet hierdie man se besittings in die wildernis beskerm. Nie ’n enkele ding wat aan hom behoort, is gesteel nie,+ en tog kry ek stank vir dank.+