1 Samuel 30:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Dawid se twee vrouens is ook weggeneem, naamlik Ahiʹnoam van Jisʹreël en Abiʹgail, die weduwee van Nabal, die Karmeliet.+ 2 Samuel 5:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Dawid het nog byvrouens+ en vrouens in Jerusalem geneem nadat hy uit Heʹbron gekom het, en Dawid het nog seuns en dogters gehad.+
5 Dawid se twee vrouens is ook weggeneem, naamlik Ahiʹnoam van Jisʹreël en Abiʹgail, die weduwee van Nabal, die Karmeliet.+
13 Dawid het nog byvrouens+ en vrouens in Jerusalem geneem nadat hy uit Heʹbron gekom het, en Dawid het nog seuns en dogters gehad.+