23 Want my engel sal voor julle uit gaan en julle bring na die Amoriete, die Hetiete, die Perissiete, die Kanaäniete, die Hewiete en die Jebusiete, en ek sal hulle vernietig.+
63 Maar die manne van Juda kon nie die Jebusiete+ in Jerusalem+ verdryf nie,+ en daarom woon die Jebusiete vandag nog in Jerusalem onder die volk van Juda.
8 Die manne van Juda het toe teen Jerusalem oorlog gemaak+ en dit ingeneem. Hulle het die inwoners met die swaard doodgemaak en die stad aan die brand gesteek.
21 Maar die Benjaminiete het nie die Jebusiete verdryf wat in Jerusalem woon nie, en daarom woon die Jebusiete vandag nog in Jerusalem tussen die Benjaminiete.+