-
1 Kronieke 16:1-3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Toe het hulle die Ark van die ware God in die tent gesit wat Dawid daarvoor opgeslaan het,+ en hulle het brandoffers en vrede-offers* voor die ware God geoffer.+ 2 Nadat Dawid die brandoffers+ en die vrede-offers*+ geoffer het, het hy die volk in die naam van Jehovah geseën. 3 En hy het aan al die Israeliete, aan elke man en vrou, ’n ronde brood, ’n dadelkoek en ’n rosynekoek gegee.
-