Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 17:23-27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 En nou, o Jehovah, mag die belofte wat u oor u kneg en oor sy huis gemaak het, vir altyd betroubaar wees, en mag u doen net soos u belowe het.+ 24 Mag u naam vir ewig bestaan* en verheerlik word,+ sodat mense kan sê: ‘Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, is God vir Israel,’ en mag die huis van u kneg Dawid stewig gevestig wees voor u.+ 25 Want u, my God, het aan u kneg geopenbaar dat u vir my ’n koningshuis gaan gee. Daarom het u kneg die vrymoedigheid om hierdie gebed tot u te rig. 26 En nou, o Jehovah, u is die ware God, en u het hierdie goeie dinge aan u kneg belowe. 27 Seën dus asseblief die huis van u kneg, en mag dit vir ewig voor u bestaan, want u, o Jehovah, het dit geseën, en dit is vir ewig geseënd.”

  • Psalm 89:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Ek het my kneg Dawid gevind.+

      Met my heilige olie het ek hom gesalf.+

  • Psalm 89:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Ek sal my lojale liefde vir ewig aan hom betoon,+

      en my verbond met hom sal nooit tot ’n einde kom nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel