Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 6:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 mag u luister vanuit die hemel, u woonplek. En mag u alles doen wat die uitlander u vra, sodat al die volke van die aarde u naam kan ken+ en u kan vrees, net soos u volk Israel, en sodat hulle kan weet dat u naam uitgeroep is oor hierdie huis wat ek gebou het.

  • Psalm 72:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Mag sy glorieryke naam vir ewig geloof word,+

      en mag sy heerlikheid die hele aarde vul.+

      Amen en Amen.

  • Matteus 6:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Julle moet dan só bid:+

      “‘Ons Vader in die hemel, laat u naam+ geheilig word.+

  • Johannes 12:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Vader, verheerlik u naam.” Toe het ’n stem+ uit die hemel gekom: “Ek het dit verheerlik en sal dit weer verheerlik.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel