2 Samuel 5:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Dawid het nog byvrouens+ en vrouens in Jerusalem geneem nadat hy uit Heʹbron gekom het, en Dawid het nog seuns en dogters gehad.+ 2 Samuel 15:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Toe het die koning en sy hele huisgesin vertrek, maar die koning het tien byvrouens+ agtergelaat om die paleis* op te pas.
13 Dawid het nog byvrouens+ en vrouens in Jerusalem geneem nadat hy uit Heʹbron gekom het, en Dawid het nog seuns en dogters gehad.+
16 Toe het die koning en sy hele huisgesin vertrek, maar die koning het tien byvrouens+ agtergelaat om die paleis* op te pas.