2 Samuel 2:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Die drie seuns van Seruʹja+ was daar – Joab,+ Abiʹsai+ en Aʹsahel.+ Aʹsahel was so vinnig op sy voete soos ’n wildsbok in die oop veld. 1 Kronieke 2:15, 16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 die sesde Osem en die sewende Dawid.+ 16 Hulle susters was Seruʹja en Abiʹgail.+ Die seuns van Seruʹja was Abiʹsai,+ Joab+ en Aʹsahel,+ altesaam drie.
18 Die drie seuns van Seruʹja+ was daar – Joab,+ Abiʹsai+ en Aʹsahel.+ Aʹsahel was so vinnig op sy voete soos ’n wildsbok in die oop veld.
15 die sesde Osem en die sewende Dawid.+ 16 Hulle susters was Seruʹja en Abiʹgail.+ Die seuns van Seruʹja was Abiʹsai,+ Joab+ en Aʹsahel,+ altesaam drie.