2 Samuel 2:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Die drie seuns van Seruʹja+ was daar – Joab,+ Abiʹsai+ en Aʹsahel.+ Aʹsahel was so vinnig op sy voete soos ’n wildsbok in die oop veld. 2 Samuel 3:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Joab en sy broer Abiʹsai+ het Abner+ doodgemaak omdat hy hulle broer Aʹsahel in die geveg+ by Giʹbeon doodgemaak het. 2 Samuel 23:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Aʹsahel,+ die broer van Joab, was onder die dertig: Elhaʹnan, die seun van Dodo uit Betlehem;+
18 Die drie seuns van Seruʹja+ was daar – Joab,+ Abiʹsai+ en Aʹsahel.+ Aʹsahel was so vinnig op sy voete soos ’n wildsbok in die oop veld.
30 Joab en sy broer Abiʹsai+ het Abner+ doodgemaak omdat hy hulle broer Aʹsahel in die geveg+ by Giʹbeon doodgemaak het.