Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 8:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Hy het gesê: “Dít is wat die koning wat oor julle sal regeer, van julle mag eis:+ Hy sal julle seuns neem+ en hulle in sy strydwaens sit+ en hulle sy perderuiters maak,+ en party sal voor sy strydwaens moet hardloop.

  • 1 Konings 1:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Intussen het Adoʹnia,+ die seun van Haggit, meer mag probeer verkry en gesê: “Ek gaan koning wees!” Hy het vir hom ’n strydwa laat maak en perderuiters gekry, sowel as 50 manne om voor hom uit te hardloop.+

  • Spreuke 11:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Oneer kom oor dié wat vermetel* is,+

      maar wysheid is by dié wat beskeie is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel