Levitikus 22:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 “‘As ’n man ’n vrede-offer* vir Jehovah aanbied+ as ’n vrywillige offer of om ’n gelofte te betaal, sal hy slegs goedkeuring verkry as dit ’n dier sonder gebrek uit die beeste of die kleinvee is. Dit moet hoegenaamd geen gebrek hê nie.
21 “‘As ’n man ’n vrede-offer* vir Jehovah aanbied+ as ’n vrywillige offer of om ’n gelofte te betaal, sal hy slegs goedkeuring verkry as dit ’n dier sonder gebrek uit die beeste of die kleinvee is. Dit moet hoegenaamd geen gebrek hê nie.