2 Samuel 12:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Dít is wat Jehovah sê: ‘Ek sal uit jou eie huis rampspoed oor jou bring.+ En ek sal jou vrouens voor jou oë neem en hulle vir ’n ander man gee,+ en hy sal oop en bloot* by jou vrouens slaap.+
11 Dít is wat Jehovah sê: ‘Ek sal uit jou eie huis rampspoed oor jou bring.+ En ek sal jou vrouens voor jou oë neem en hulle vir ’n ander man gee,+ en hy sal oop en bloot* by jou vrouens slaap.+