Eksodus 37:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Besaʹleël+ het toe die Ark+ van akasiahout gemaak. Dit was twee en ’n half el* lank en een en ’n half el breed en een en ’n half el hoog.+ Levitikus 16:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Jehovah het vir Moses gesê: “Sê vir jou broer Aäron dat hy nie sommer enige tyd in die heiligdom,+ agter die gordyn,*+ tot voor die deksel op die Ark mag inkom nie, sodat hy nie sterf nie,+ want ek sal in ’n wolk+ bokant die deksel+ verskyn.
37 Besaʹleël+ het toe die Ark+ van akasiahout gemaak. Dit was twee en ’n half el* lank en een en ’n half el breed en een en ’n half el hoog.+
2 Jehovah het vir Moses gesê: “Sê vir jou broer Aäron dat hy nie sommer enige tyd in die heiligdom,+ agter die gordyn,*+ tot voor die deksel op die Ark mag inkom nie, sodat hy nie sterf nie,+ want ek sal in ’n wolk+ bokant die deksel+ verskyn.