1 Samuel 25:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Abiʹgail+ het toe gou 200 brode, twee groot kruike wyn, vyf skape wat geslag is, vyf sea* geroosterde graan, 100 rosynekoeke en 200 koeke van saamgeperste vye geneem en dit op die donkies gelaai.+
18 Abiʹgail+ het toe gou 200 brode, twee groot kruike wyn, vyf skape wat geslag is, vyf sea* geroosterde graan, 100 rosynekoeke en 200 koeke van saamgeperste vye geneem en dit op die donkies gelaai.+