Eksodus 22:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 “Jy mag God nie vervloek nie,+ en jy mag ook nie ’n hoofman* onder jou volk vervloek* nie.+ Prediker 10:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Moenie die koning vervloek nie,+ selfs nie in jou gedagtes* nie, en moenie die rykes in jou slaapkamer vervloek nie, want die voëls kan dit* oorvertel, hulle* kan herhaal wat gesê is.
20 Moenie die koning vervloek nie,+ selfs nie in jou gedagtes* nie, en moenie die rykes in jou slaapkamer vervloek nie, want die voëls kan dit* oorvertel, hulle* kan herhaal wat gesê is.