2 Samuel 16:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Toe koning Dawid Bahuʹrim bereik het, het ’n man van die familie van die huis van Saul uitgekom. Sy naam was Siʹmeï+ en hy was die seun van Gera. Hy het hulle vervloek terwyl hy na hulle toe gestap het.+
5 Toe koning Dawid Bahuʹrim bereik het, het ’n man van die familie van die huis van Saul uitgekom. Sy naam was Siʹmeï+ en hy was die seun van Gera. Hy het hulle vervloek terwyl hy na hulle toe gestap het.+