Eksodus 19:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 As julle dan nou my stem streng gehoorsaam en my verbond hou, dan sal julle beslis my spesiale eiendom* uit al die volke+ word, want die hele aarde behoort aan my.+ Deuteronomium 32:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Want Jehovah se volk is sy deel,+Jakob is sy erfdeel.+
5 As julle dan nou my stem streng gehoorsaam en my verbond hou, dan sal julle beslis my spesiale eiendom* uit al die volke+ word, want die hele aarde behoort aan my.+