Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 2:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Die drie seuns van Seruʹja+ was daar – Joab,+ Abiʹsai+ en Aʹsahel.+ Aʹsahel was so vinnig op sy voete soos ’n wildsbok in die oop veld.

  • 2 Samuel 2:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Maar hy het geweier om op te hou, en daarom het Abner hom met die agterkant van die spies in die maag gesteek,+ en die spies het by sy rug uitgekom. Hy het geval en net daar gesterf. Almal wat by die plek gekom het waar Aʹsahel geval en gesterf het, het ’n rukkie daar stilgestaan.

  • 1 Kronieke 2:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 die sesde Osem en die sewende Dawid.+ 16 Hulle susters was Seruʹja en Abiʹgail.+ Die seuns van Seruʹja was Abiʹsai,+ Joab+ en Aʹsahel,+ altesaam drie.

  • 1 Kronieke 27:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Hier volg ’n lys van die vaderhuise van Israel, die hoofde oor 1 000, die hoofde oor 100+ asook die offisiere onder hulle wat die koning gedien het+ en omgesien het na elke saak in verband met die afdelings. Elke maand van die jaar was een afdeling van 24 000 mans aan diens.

  • 1 Kronieke 27:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Aʹsahel,+ Joab se broer,+ was die hoof oor die afdeling wat in die vierde maand aan diens was. Daar was 24 000 in sy afdeling, en sy seun Sebadʹja was sy opvolger.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel