Psalm 103:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Jehovah is genadig en betoon medelye.*+ Hy word nie gou kwaad nie en is vol lojale liefde.*+ Psalm 119:156 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 156 U genade is groot, o Jehovah.+ Bewaar my lewe, want u is regverdig.