Jesaja 55:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+en die slegte mens sy gedagtes. Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+ Jakobus 5:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Kyk! Ons noem dié wat volhard het, gelukkig.*+ Julle het gehoor van die volharding van Job+ en het gesien hoe Jehovah* dit laat afloop het,+ dat Jehovah* baie liefdevol* en genadig is.+
7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+en die slegte mens sy gedagtes. Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+
11 Kyk! Ons noem dié wat volhard het, gelukkig.*+ Julle het gehoor van die volharding van Job+ en het gesien hoe Jehovah* dit laat afloop het,+ dat Jehovah* baie liefdevol* en genadig is.+