Psalm 84:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild.+ Hy gee sy goedkeuring en eer. Jehovah sal niks goeds terughouvan dié wat ’n weg van integriteit* volg nie.+ Matteus 6:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 “Hou dan aan om eers die Koninkryk en sy regverdigheid te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+ Efesiërs 3:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 God kan deur sy krag wat in ons aan die werk is,+ oneindig meer vir ons doen as alles wat ons vra of wat ons ons kan voorstel.+
11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild.+ Hy gee sy goedkeuring en eer. Jehovah sal niks goeds terughouvan dié wat ’n weg van integriteit* volg nie.+
33 “Hou dan aan om eers die Koninkryk en sy regverdigheid te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+
20 God kan deur sy krag wat in ons aan die werk is,+ oneindig meer vir ons doen as alles wat ons vra of wat ons ons kan voorstel.+