Deuteronomium 33:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n volk wat redding geniet in Jehovah,+jou beskermende skild,+en jou indrukwekkende swaard? Jou vyande sal voor jou kruip,+en jy sal op hulle rug* trap.” 2 Samuel 22:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 My God is my rots,+ by wie ek beskerming soek,my skild+ en my horing* van redding,* my veilige skuilplek*+en die plek waarheen ek kan vlug,+ my redder.+ U red my van geweld. Psalm 144:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hy is my lojale liefde en my vesting,my veilige skuilplek* en my redder,my skild en die Een by wie ek skuiling kom vind het,+die Een wat volke onder my onderwerp.+
29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n volk wat redding geniet in Jehovah,+jou beskermende skild,+en jou indrukwekkende swaard? Jou vyande sal voor jou kruip,+en jy sal op hulle rug* trap.”
3 My God is my rots,+ by wie ek beskerming soek,my skild+ en my horing* van redding,* my veilige skuilplek*+en die plek waarheen ek kan vlug,+ my redder.+ U red my van geweld.
2 Hy is my lojale liefde en my vesting,my veilige skuilplek* en my redder,my skild en die Een by wie ek skuiling kom vind het,+die Een wat volke onder my onderwerp.+