9 Dit alles, van die fondament af tot by die boonste laag stene, en alles buitekant tot by die groot voorhof,+ was van duur klippe+ gemaak wat volgens die regte grootte gekap en aan alle kante met klipsae gesaag is.
2 Dawid het toe beveel dat die uitlanders+ wat in Israel woon, bymekaar moet kom. Hy het hulle as klipkappers aangestel om die klippe te kap wat gebruik sou word om die huis van die ware God te bou.+