Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 5:11-14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Die priesters het toe uit die heiligdom uitgekom. (Al die priesters wat daar was, ongeag in watter afdeling hulle was,+ het hulleself geheilig).+ 12 Al die Levitiese sangers+ wat gelei is deur Asaf,+ Heman,+ Jeduʹtun+ en deur hulle seuns en broers, het klere aangehad wat van goeie materiaal gemaak was. Hulle het simbale, harpe en ander snaarinstrumente gehad, en hulle het oos van die altaar gestaan. En 120 priesters het by hulle gestaan en op trompette geblaas.+ 13 Die trompetblasers en die sangers het Jehovah in eenheid geloof en gedank. Hulle het met die trompette, simbale en ander musiekinstrumente musiek gemaak om Jehovah te loof, “want hy is goed. Sy lojale liefde duur vir ewig.”+ Op daardie oomblik het ’n wolk die huis van Jehovah gevul.+ 14 En as gevolg van die wolk kon die priesters nie hulle diens verrig nie, want die heerlikheid van Jehovah het die huis van die ware God gevul.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel