Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 10:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Toe het Jehovah vir my gesê: ‘Maak gereed om te vertrek en lei die volk, sodat hulle kan ingaan en die land in besit kan neem wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het om aan hulle te gee.’+

  • Josua 21:45
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 45 Nie een* van al die goeie beloftes wat Jehovah aan die huis van Israel gemaak het, het onvervuld gebly nie. Dit het alles waar geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel