Jesaja 41:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie angstig wees nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk, ja, ek sal jou help.+ Ek sal jou stewig vashou met my regterhand van regverdigheid.’ Hebreërs 13:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Julle lewenswyse moet vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is met die dinge wat julle nou het.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie en jou nooit in die steek laat nie.”+
10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie angstig wees nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk, ja, ek sal jou help.+ Ek sal jou stewig vashou met my regterhand van regverdigheid.’
5 Julle lewenswyse moet vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is met die dinge wat julle nou het.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie en jou nooit in die steek laat nie.”+