2 Kronieke 7:4, 5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die koning en die hele volk het offerandes aan Jehovah gebring.+ 5 Koning Salomo het 22 000 beeste en 120 000 skape geoffer. So het die koning en die hele volk die huis van die ware God ingewy.+
4 Die koning en die hele volk het offerandes aan Jehovah gebring.+ 5 Koning Salomo het 22 000 beeste en 120 000 skape geoffer. So het die koning en die hele volk die huis van die ware God ingewy.+