-
2 Kronieke 9:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 En die knegte van Hiram en die knegte van Salomo wat goud uit Ofir gebring het,+ het ook sandelhout en edelstene gebring.+ 11 Van die sandelhout het die koning trappe vir die huis van Jehovah+ en vir die koning se paleis gemaak,+ sowel as harpe en ander snaarinstrumente vir die sangers.+ So iets was nooit tevore in die land van Juda gesien nie.
-