Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 21:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 As ’n man baie kwaad word vir sy medemens en hy hom opsetlik doodmaak,+ moet die man sterf, al moet julle hom van my altaar af wegneem.+

  • Eksodus 38:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 Hy het die brandofferaltaar van akasiahout gemaak. Dit was vierkantig, vyf el* lank, vyf el breed en drie el hoog.+ 2 Toe het hy die horings op die vier hoeke gemaak. Die horings was deel van die altaar. Daarna het hy die altaar met koper oorgetrek.+

  • 1 Konings 2:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Toe Joab die nuus hoor, het hy na die tent van Jehovah gevlug+ en die horings van die altaar vasgegryp (want Joab het Adoʹnia ondersteun,+ hoewel hy Absalom nie ondersteun het nie).+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel